Vermeerdering en vermindering in ‘n gegewe verhouding
Wanneer hoeveelhede vermeerder word in ‘n gegewe verhouding, soos die vermeerdering van R16 in die verhouding 5:4, gebruik ons die metode om die hoeveelheid te deel deur die kleiner getal van die verhouding, in hierdie geval die 4, en dan te maal met die groter getal van die verhouding, in hierdie geval die 5. Dus,…