Optel en Aftrek van Gewone Breuke
Wanneer jy twee derdes van ‘n pizza eet en jou vriend eet drie kwarte (drie vierdes) van sy pizza wat net so groot soos joune is, hoeveel het julle altesaam geëet? Om dit uit te werk moet ons eers die KGN (kleinste gemene noemer) van die derdes en die kwarte bepaal. Die KGN daarvan is…