Finansiële Wiskunde – Wisselkoers
Aangesien koers die vergelyking is van twee hoeveelhede van verskillende soorte, kan ons die beginsel van koers toepas om wisselkoers te bereken. Wisselkoers is wanneer jy een land se geld wil ruil of wissel vir ‘n ander land se geld.…