Omskakeling

Gewone breuke na persentasies na desimale getalle
|

Gewone breuke na persentasies na desimale getalle

Wat het gewone breuke, persentasies en desimale getalle (breuke) in gemeen? Hulle kan almal omgeskakel word na mekaar. Wanneer ‘n gewone breuk, soos drie kwarte omgeskakel word na ‘n persentasie, moet ons die noemer gelyk maak aan 100. Hoe doen ons dit? Vermenigvuldig die huidige noemer van kwarte met 25 sodat die noemer 100 (honderstes)…

Repeterende getalle as gewone breuke
|

Omskakeling van Repeterende Desimale Getalle na Gewone Breuke

Soos daar verduidelik is in die video oor “Die Getallestelsel”, bestaan rasionale getalle uit breuke en repeterende desimale getalle. In hierdie video sal jy sien hoe om repeterende desimale getalle na gewone breuke om te skakel deur sekere stappe te volg. As ons kyk na die repeterende getal 0,333…, is stap 1 om die repeterende…