Optel en Aftrek van Gewone Breuke
Wanneer jy twee derdes van ‘n pizza eet en jou vriend eet drie kwarte (drie vierdes) van sy pizza wat net so groot soos joune is, hoeveel het julle altesaam geëet? Om dit uit te werk moet ons eers die…
Maths Education | Wiskundeonderrig

Om persentasies te verstaan moet jy dink aan “per sent”. Die “per” beteken “uit” en die “sent” verwys na eenhonderd. So, “persentasie” beteken uit ‘n honderd uit. Persentasies kan geskryf word as gewone breuke. Die voorbeeld 35%, kan ons skryf…
Wat het gewone breuke, persentasies en desimale getalle (breuke) in gemeen? Hulle kan almal omgeskakel word na mekaar. Wanneer ‘n gewone breuk, soos drie kwarte omgeskakel word na ‘n persentasie, moet ons die noemer gelyk maak aan 100. Hoe doen…