Gewone breuke na persentasies na desimale getalle
Wat het gewone breuke, persentasies en desimale getalle (breuke) in gemeen? Hulle kan almal omgeskakel word na mekaar. Wanneer ‘n gewone breuk, soos drie kwarte omgeskakel word na ‘n persentasie, moet ons die noemer gelyk maak aan 100. Hoe doen…