Produk van Priemfaktore
Hoe moet jy te werk gaan om natuurlike getalle as ‘n produk van priemfaktore te skryf? Hierdie video verduidelik vir jou presies om dit te doen deur die gebruik van twee metodes. Die eerste metode staan bekend as die boomdiagram…