Vermenigvuldiging en Deling van Gewone Breuke
Wanneer ons breuke met mekaar vermenigvuldig of deel, verander ons NIE die noemers na ‘n gemeenskaplike noemer soos wanneer ons breuke optel of aftrek nie. Vermenigvuldiging en deling van breuke is baie makliker om te doen. Wanneer ons breuke met mekaar maal, kan ons van twee metodes gebruik maak. Die eerste metode is om die…