Vermeerdering en vermindering in ‘n gegewe verhouding
Wanneer hoeveelhede vermeerder word in ‘n gegewe verhouding, soos die vermeerdering van R16 in die verhouding 5:4, gebruik ons die metode om die hoeveelheid te deel deur die kleiner getal van die verhouding, in hierdie geval die 4, en dan…