Eksponente – Somme vir Graad 8 (13 jaar en ouer)
In hierdie video word daar somme gedoen om die eksponentwette toe te pas. Voorkeur van bewerkings speel ‘n groot rol en Graad 8 leerders, ouderdomme 13 en ouer, kan daarby baat deur die verskillende somme saam deur te werk.