Saamgestelde rente
Saamgestelde rente word bereken op die oorspronklike belegging asook rente verdien in elke tydperk. As jy $5 000 belê in ‘n spaarrekening met ‘n rentekoers van 6% jaarliks saamgestel, wat is die waarde van jou belegging na 3 jaar? Kyk na hierdie video om die konsep van saamgestelde rente beter te verstaan asook hoe om die…


