Wat is Persentasies
Om persentasies te verstaan moet jy dink aan “per sent”. Die “per” beteken “uit” en die “sent” verwys na eenhonderd. So, “persentasie” beteken uit ‘n honderd uit. Persentasies kan geskryf word as gewone breuke. Die voorbeeld 35%, kan ons skryf as 35 uit 100 en wanneer ons die breuk vereenvoudig word dit 7 uit 20….