Huurkoop
Huurkoop is die ooreenkoms om duur goedere te koop en waar jy gewoonlik ‘n deposito betaal. Daarna betaal jy die saldo met rente in maandelikse paaiemente af. Kom ons kyk na ‘n scenario waar jy ‘n kar ter waarde van R500 000 wil koop en ‘n deposito van 10% gee. Die rentekoers is 13% per jaar…


