Direkte en Indirekte Eweredigheid
Hierdie wiskunde les vir Graad 7, 8 en 9 verduidelik twee onderwerpe wat soms nogal uitdagend kan wees – direkte en indirekte eweredigheid. Dit is belangrik om te weet dat met direkte eweredigheid is daar ‘n konstante verhouding tussen die x en die y waarde terwyl met indirekte eweredigheid, is die produk van die x…