Volgorde van Bewerkings en Eienskappe van Telgetalle
Is 2 + 3 x 4 gelyk aan 20 of is dit gelyk aan 14? Hoekom is daar verskillende antwoorde? Om te verhoed dat somme verskillende antwoorde het, moet dit in ‘n spesifieke volgorde gedoen word. Ons noem dit die voorkeur van bewerkings. As jy na die video kyk, sal jy leer wat eerste gedoen…