Inleiding tot Eksponente & Magte
Wat is eksponente en wat beteken dit? Hoe skryf ek dit? Hierdie wiskunde les vir Graad 7, 8 en 9 gaan vir jou help as dit moeilik was om die vrae te beantwoord. As jy ja geantwoord het op enige van die voorafgaande vrae, dan moet jy beslis na hierdie video kyk! Jy gaan nie…