Tag Omskakeling van breuke

Wat is Breuke?

Wat is Breuke?

Aangesien menige jong kinders en selfs volwassenes sukkel om breuke te verstaan, spreek hierdie video die basiese begrip van breuke aan. Op ‘n praktiese manier met behulp van ‘n sjokolade word daar verduidelik wat die verskil tussen een vierde (kwart)…