Breuke

Repeterende getalle as gewone breuke
|

Omskakeling van Repeterende Desimale Getalle na Gewone Breuke

Soos daar verduidelik is in die video oor “Die Getallestelsel”, bestaan rasionale getalle uit breuke en repeterende desimale getalle. In hierdie video sal jy sien hoe om repeterende desimale getalle na gewone breuke om te skakel deur sekere stappe te volg. As ons kyk na die repeterende getal 0,333…, is stap 1 om die repeterende…