Wetenskaplike Notasie
Ons gebruik wetenskaplike notasie wanneer ons baie groot of baie klein getalle skryf. Wetenskaplike notasie is wanneer ons een syfer skryf gevolg deur die desimale simbool (in Suid-Afrika gebruik ons ‘n komma) en dan die oorblywende deel. Maar, aangesien ons…